Nature's Valley

Nature's Valley
Dorpie
Nature's Valley met die Tsitsikammaberge in die agtergrond
Nature's Valley met die Tsitsikammaberge in die agtergrond
Nature's Valley is in Wes-Kaap
Nature's Valley
Nature's Valley
 Nature's Valley se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 33°58′50″S 23°33′33″O / 33.98056°S 23.55917°O / -33.98056; 23.55917
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikTuinroete
MunisipaliteitBitou
Stigting1779
Oppervlak
 • Totaal1,14 km2 (0,44 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal460
 • Digtheid404/km2 (1 050/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense32.4%
 • Indiërs/Asiërs2.0%
 • Bruin mense11.5%
 • Swart mense53.7%
 • Ander0.4%
Taal (2011)
 • Afrikaans 60.4%
 • Engels 28.9%
 • Xhosa 5.7%
 • Ndebele 2.5%
 • Ander 2.5%
Poskode (strate)
7130
Poskode (posbusse)
7130
Skakelkode044

Nature's Valley is 'n dorpie en vakansieoord in die provinsie Wes-Kaap van Suid-Afrika. Nature's Valley val onder beheer van die Bitou Plaaslike Munisipaliteit, in die Tuinroete-distriksmunisipaliteit.

Die Grootrivier mond hier in die Indiese Oseaan uit en die Otterwandelpad eindig ook hier. Dit is 'n plek van besondere natuurskoon, vandaar die gepaste naam.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Nature's Valley". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy